On Wednesday morning, 6 September, residents of Pringle Bay braved the strong wind to attend a tree planting ceremony at the Community Hall in Pringle Bay hosted in partnership with the Pringle Bay Ratepayers and the municipal parks department in Kleinmond.  Ward 10 Councillor, Fanie Krige,

Ward 10 Councillor, Fanie Krige, emphasised the importance of sustainable living and linked it to the tree planting ceremony during Arbour Week.The theme for this year’s

The theme for this year’s arbour week, Forests and Water, relates to the drought that is being experienced countrywide. “Although there was a miraculous turn around in the North of our country, we are still in the grips of it here in the Western Cape and seeing the effects all over.The following messages from this year’s Arbour Week are clearly given to us:   

The following messages from this year’s Arbour Week are clearly given to us:  

  • Protect our forests;
  • Prevent veld fires;
  • Plant indigenous trees that save water;
  • Use water saving methods when planting trees; and
  • Integrate fruit trees into your food gardens.  (The last one, however, is not recommended in Pringle Bay, in order to discourage baboons coming into the town).Raadslid Krige het genoem dat mens min hoef te sê oor die bekamping van veldbrande, “want vanjaar is die vernietiging van plantegroei en dierelewe reeds in oormaat beleef. Selfs die argument dat die vuur goed is vir fynbos se groei, gaan nie goed af as die veld nog jonk is nie.  

Raadslid Krige het genoem dat mens min hoef te sê oor die bekamping van veldbrande, “want vanjaar is die vernietiging van plantegroei en dierelewe reeds in oormaat beleef. Selfs die argument dat die vuur goed is vir fynbos se groei, gaan nie goed af as die veld nog jonk is nie.  “Daar kan nie genoeg beklemtoon word om, sover as moontlik,  brandveiligheid voor oë te hou wanneer daar vuur gemaak word, klaar gebraai is of wanneer daar met ontvlambare materiaal gewerk word nie.

Cllr Fanie Krige and Zirkia Fourie thoroughly enjoy planting trees

 

“Daar kan nie genoeg beklemtoon word om, sover as moontlik,  brandveiligheid voor oë te hou wanneer daar vuur gemaak word, klaar gebraai is of wanneer daar met ontvlambare materiaal gewerk word nie. “Wees waaksaam en rapporteer brande so gou as moontlik. Sluit aan by die vrywilliger-eenhede of berei jou voor om brand te beveg wanneer nodig.”

“Wees waaksaam en rapporteer brande so gou as moontlik. Sluit aan by die vrywilliger-eenhede of berei jou voor om brand te beveg wanneer nodig.”He continued by saying there are many benefits

He continued by saying there are many benefits of   planting trees. You may not be able to sit in its shade one day, but your grandchildren will!

Many products are derived from trees, but in Pringle Bay it will be mainly   for their aesthetic value. They also help to turn carbon dioxide into oxygen, acting as windshields and conserving and enriching the soil.

“Vanjaar se algemene boom van die jaar is die Buffelsdoring (Zizifus mucronata) en die skaars boom van die jaar Swart Ebbehout (Euclea pseudebenus), maar vandag plant ons ‘n Waterpeer , wat meer geskik is vir ons omgewing. Hy groei vinnig, is immergroen en met sy perskleurige jong blare word hy as ‘n aantreklike ou beskryf” het raadslid Krige gesê.“Ek hoop die Waterpere gaan hulle hier gou tuis voel, maar moedig hulle aan met baie water, kompos en beskerming teen die wind … en dalk kan ons nageslagte eendag vir mense sê: Ons saal is daar waar daardie groot bome staan!

“Ek hoop die Waterpere gaan hulle hier gou tuis voel, maar moedig hulle aan met baie water, kompos en beskerming teen die wind … en dalk kan ons nageslagte eendag vir mense sê: Ons saal is daar waar daardie groot bome staan!Baie dankie aan Overstrand Munisipaliteit en Lauren Rainbird vir die boom, die areabestuur vir die voorbereidings van die terrein en die Pringlebaaise Belastingbetalersvereniging onder leiding van Zirkia Fourie vir die reëlings.

Baie dankie aan Overstrand Munisipaliteit en Lauren Rainbird vir die boom, die areabestuur vir die voorbereidings van die terrein en die Pringlebaaise Belastingbetalersvereniging onder leiding van Zirkia Fourie vir die reëlings.
12 Water pear trees (Syzygium guineense) were planted in Pringle Bay.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Search

Contact Us


Hermanus 028 313 8000
Kleinmond 028 271 8400
Gansbaai 028 384 8300
Stanford 028 341 8500

enquiries@overstrand.gov.za