
Die Wes-Kaapse Regering se departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning (DEADP) het, met die ondersteuning van Royal HaskoningDHV, begin om die kusbestuurlyne wat in 2011/2012 ontwikkel is, te verfyn.
Grondeienaars en belanghebbende en geaffekteerde partye kan eersdaags skrywes te wagte wees en word aangeraai om die plaaslike koerante vir kennisgewings in hierdie verband dop te hou.
Intussen word ander belanghebbers genooi om op die databasis te registreer en/of verdere inligting te versoek deur met een van die volgende persone in verbinding te tree:
- Tasneem Steenkamp: 021 936 7694 (t), 021 936 7610 (f), This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. (e-pos)
- Caren George: 021 483 2724 (t), 021 483 8326 (f), This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. (e-pos)