LOGGERHEAD TURTLE are washing up on our shore line!
We ask the public to actively look out for any turtles that have washed up on our shores. Between April and June every year, juvenile loggerhead turtles wash up onto beaches in and around Cape Town, due to rough seas and strong winds.

What to do..?
• Remove the turtle from the beach.
• Keep it dry and at room temperature – DO NOT place the turtle in water.
• Place the turtle in a container that has ample air holes. DO NOT put water or sand in the container, rather use a small towel.
• Make a note of exactly where, when and at what time the turtle was found.
• Contact the Environmental Management Section of Overstrand Municipality on 028 316 3724 or the Control Room on 028 313 81111.
• Afterhours please drop it off at your local Fire Department who will contact an environmental officer.

What happens to them..?
The Overstrand Municipality and CapeNature, in collaboration with the South African Shark Conservancy will ensure that the turtles are temporarily housed until they can be moved to the Two Oceans Aquarium where they will be rehabilitated until they are strong and healthy. They are then sent to uShaka Sea World in Durban where they are released into the warmer waters off the KwaZulu-Natal coast.

 


 

LOGGERHEAD See Skilpaaie spoel tans uit op ons kuslyn

Ons vra die publiek om aktief op die uitkyk te wees vir enige skilpaaie wat opgewas word op ons strande . Tussen April en Junie elke jaar , spoel jong seeskilpaaie op ons omliggende strande uit in en om Kaapstad, as gevolg van die rowwe see en sterk winde.

Wat om te doen..?

• Verwyder die skilpad van die strand.
• Hou dit droog en teen kamertemperatuur – MOET NIE die skilpad in water sit nie.
• Plaas die skilpad in 'n houer wat genoeg lug gate het. MOET NIE water of sand in die houer sit nie, gebruik eerder ‘n klein handdoek.
• Maak 'n aantekening van presies waar, wanneer en hoe laat die skilpad gevind is.
• Kontak die Omgewingsbestuur Afdeling van die Overstrand Munisipaliteit op 028 316 3724 of Beheer kamer op 028 313 8111
• Na ure kan die skilpaaie by u naaste Brandweerstasie afgelaai word en hulle sal ‘n omgewingsbeampte kontak.

Wat gebeur met hulle ..?

Die Munisipaliteit en Kaapse Natuurbewaring, in samewerking met die “South African Shark Conservacy” sal seker maak dat die skippaaie tydelik by SASC gehuisves word totdat hulle na die “Two Oceans” Akwarium vervoer sal word. Hier sal die skilpaaie gerehabiliteer word totdat hulle sterk en gesond genoeg is om na die “uShaka Sea World” in Durban gestuur te word waar hulle in die warmer waters van die KwaZulu-Natalse se kus vrygelaat sal word.

Search

Contact Us


Hermanus 028 313 8000
Kleinmond 028 271 8400
Gansbaai 028 384 8300
Stanford 028 341 8500

enquiries@overstrand.gov.za